top of page
Wie is Vang Tips?

Hello, ek is Kayla!

Welkom by my unieke blog waar ek gaan poog om oplossings vir die onvoorspelbare groeipyne van groot word te kry. Hier gaan die woorde “wie, wat, wanneer, waar, hoekom” en “hoe” vinnig deel word van jou woordeskat.

  • Facebook
  • Instagram

Missie

“Wees sterk genoeg om alleen te kan staan, slim genoeg om te weet wanneer jy hulp kort, en braaf genoeg om te vra vir dit.”

-Ziad K. Abdelnour

​

Vang Tips is nie net ek nie maar almal wat al gewonder het oor hoe om iets te doen. Ek wil vir jou hier herinner dat dit oukei is om te vra vir hulp en dat dit jou eintlik sterker, nie swakker maak nie! Deur hande te vat met die beste mense in hul afsonderlike gebiede, gaan Vang Tips jou beslis laat notas neem. Sien uit na "tips" met dokters, grimeer kunstenaars, eiendomsagente, stiliste, finansiële adviseurs en baie meer…Hier wil ons jou lewe ‘n bietjie makliker maak, jou laat skaterlag en ook laat uitsien na grootword! 

bottom of page